Mense sal binnekort met varklonge kan asemhaal

2010-02-10 05:13
Tweets Share Share line Print

Melbourne - Volgens mediese navorsers in Australië sal varke se longe binne die volgende dekade in mense oorgeplant kan word.

Vark-organe is tot dusver as ongeskik beskou aangesien dit ophou funksioneer sodra dit met menslike bloed in aanraking kom.

Navorsers by die Alfred-hospitaal in Melbourne kon egter daarin slaag om dié probleem te oorkom met die hulp van ‘n tweede groep navorsers by die St. Vincent hospitaal.

Dié groep het genetiese modifikasie gebruik om die sleutel-versperrings wat verantwoordelik is vir die vark-organe se verwerping van menslike bloed, te verwyder.

“Dokters by die Alfred Hospitaal het dit reggekry dat dié varklonge vir ‘n bepaalde tydperk menslike bloedselle met suurstof verbind.

“Bloed het by die long ingegaan sonder suurstof, en aan die anderkant met suurstof uitgekom,” het Dr.Glenn Westall van die Alfred-hospitaal gesê.

“Dit is inderdaad die long se primêre funksie.”

Kliniese toetse sal egter nog vyf tot tien jaar neem voordat dié deurbraak mense met terminale longkwale se lewens kan red.

 - Sapa
 

Lees meer oor: gesondheid

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Rocky sê... ............"onderste" helfte!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

HONDA

Jazz 1.4 i-DSI 5-dr
2006
R 126,995.00

FIAT

PALIO 1.2EL 5Dr
2004
R 63,800.00

VOLKSWAGEN

POLO 1.4
2007
R 114,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.