Meer kinders tydens resessie mishandel

2011-09-20 10:24
Tweets Share Share line Print

New York – Soos die Amerikaanse ekonomie begin krimp het, het al hoe meer mishandelde kinders met breinskade in die hospitaal beland, het ‘n studie bevind.

Voorheen het navorsers oor die verband tussen ‘n ekonomiese resessie en kindermishandeling bespiegel, maar die nuwe studie is die eerste om bewyse aan die teorie te leen.

In die verloop van drie jaar ná 2007 het die gevalle van kinders met erge breinskade as gevolg van mishandeling sowat 65% vermeerder teenoor die drie jaar in die aanloop tot 2007.

“Die kinders se pa’s en hul manlike versorgers is meestal die oortreders,” het Rachel Berger, ‘n kenner van kindermishandeling van die kinderhospitaal in Pittsburg, gesê.

“Dit is uiters selde die ma’s wat oortree,” het Berger oor haar bevindinge gesê.

Die navorsing is in die joernaal Pediatrics gepubliseer.

Terwyl Berger meen dit is onmoontlik om die bevindinge te verklaar, stel sy voor ‘n sukkelende ekonomie dwing ma’s om hul kinders by mense te los wat nie gewoond is aan kindersorg nie.

– Volg Nuus24 op Twitter.

 

- Reuters

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Rocky sê... ............"onderste" helfte!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

HONDA

Jazz 1.4 i-DSI 5-dr
2006
R 126,995.00

FIAT

PALIO 1.2EL 5Dr
2004
R 63,800.00

VOLKSWAGEN

POLO 1.4
2007
R 114,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.