Meer beroertes vir depressielyers

2011-11-03 13:08
Tweets Share Share line Print

New York – Navorsers het bevind mense wat aan depressie ly het ‘n groter kans om later in hul lewens ‘n beroerte te kry as mense wat nie aan dié geestestoestand ly nie.

Die navorser Li-Qiang Qin van die Soochow-universiteit in China het data van 17 vorige studies van meer as 200 000 mense gekombineer om sy bevindinge te maak.

Slegs twee van die studies het bevind daar is nie ‘n verband tussen depressie en beroertes nie. 

Twee studies het egter bevind depressie verlaag die kans op beroertes.

Die ander 13 studies het almal bevind depressie verhoog die kans op beroertes en na die resultate van al 17 studies gekombineer is, het Qin bevind mense met depressie het ‘n 34% groter kans om ‘n beroerte te kry as mense wat nie aan depressie ly nie.

“Ons weet depressie beïnvloed die gedrag wat die risiko om ‘n beroerte te kry, verhoog,” het Maria Glymour van die Harvard-universiteit in Amerika gesê. Haar navorsing oor die onderwerp is ook by Qin se bevindinge ingesluit.

“Depressie beïnvloed ‘n mens se dieet, fisieke toestand en gehoorsaamheid aan gesondheidsraad,” het sy gesê.

Die navorsing is in die joernaal Stroke gepubliseer.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Reuters

Lees meer oor: gesondheid  |  beroertes  |  depressie

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Rocky sê... ............"onderste" helfte!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

HONDA

Jazz 1.4 i-DSI 5-dr
2006
R 126,995.00

FIAT

PALIO 1.2EL 5Dr
2004
R 63,800.00

VOLKSWAGEN

POLO 1.4
2007
R 114,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.