Meer as ‘n miljoen webtuistes in China gesluit

2011-07-14 10:44
Tweets Share Share line Print

Londen – Sowat 1.3 miljoen webtuistes het verlede jaar in China gesluit, het ‘n dinkskrum in dié land gesê.

Die Chinese Akademie vir Sosiale Wetenskappe het gesê daar was 41% minder webtuistes teen die einde van 2010 as die vorige jaar.

Chinese amptenare het hul beheer oor die internet in die afgelope jare verskerp en het in 2009 pornografiese inhoud begin uitskakel.

Navorsers by die akademie het egter gesê daar is geen verband tussen dié twee verskynsels nie en het aangedring China het ‘n “hoë vlak vryheid van spraak.”

Liu Ruisheng het gesê ten spyte van die krimpende poel webtuistes beskikbaar in China, het die hoeveelheid webblaaie op die oorblywende webtuistes in 2010 tot 60 miljard gegroei – ‘n verhoging van 79% op die vorige jaar.

“Dit beteken ons inhoud word sterker terwyl ons regulasie verskerp,” het Liu gesê.

Die Chinese regering se streng beheer oor sy land se internettoegang staan bekend as die Groot Vuurmuur van China en gewilde webtuistes soos Facebook en Twitter word daar verbied.

– Lees meer hier.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lees meer oor: china  |  internettoegang  |  internet

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Rocky sê... ............"onderste" helfte!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

HONDA

Jazz 1.4 i-DSI 5-dr
2006
R 126,995.00

FIAT

PALIO 1.2EL 5Dr
2004
R 63,800.00

VOLKSWAGEN

POLO 1.4
2007
R 114,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.