Meer as een renoster per dag doodgemaak

2011-04-26 21:00
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - Sanparke se jongste statistiek dui aan 138 renosters is vanjaar al deur stropers doodgemaak, en met 116 dae van die jaar wat reeds verby is, beteken dit meer as een renoster is per dag doodgemaak.

Die aantal stropers wat tot dusver vanjaar gearresteer is, staan op 82. Mnr. Pelham Jones, die voorsitter van die Private Rhino Owners’ Association (PROA), sê dié syfer het twee weke gelede nog op 114 gestaan. “Dis skokkend dat die getal in ’n kwessie van net twee weke so kon opskiet.”

Intussen is nog ’n stroper oor die naweek in die Kruger Nasionale Park (KNP) deur wildbewaarders doodgeskiet.

Luidens ’n verklaring het bewaarders en lede van die weermag Saterdag (23 April) tydens roetine-patrollies op twee groepe stropers in die park afgekom. ’n Skietery het tussen die groepe uitgebreek, waartydens een stroper doodgeskiet is. ’n Tweede stroper is gewond en aangekeer, terwyl ’n derde ook in hegtenis geneem is.

Drie renosterkarkasse is tydens die patrollies gevind. Die voorvalle het omgewing van Stolsnek en Tshokwane in die park plaasgevind.

Lees die volledige storie
hier.

Volg Nuus24 op
Twitter.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Rocky sê... ............"onderste" helfte!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

HONDA

Jazz 1.4 i-DSI 5-dr
2006
R 126,995.00

FIAT

PALIO 1.2EL 5Dr
2004
R 63,800.00

VOLKSWAGEN

POLO 1.4
2007
R 114,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.