Meer as 30 000 verlaat glo Facebook

2010-06-01 13:00
Tweets Share Share line Print

San Francisco – ‘n Groep wat teen Facebook se privaatheidsbeleid protesteer het Maandag gesê dat meer as 30 000 mense ag geslaan het op hulle beroep om nie meer deel te wees van die sosiale netwerkreus nie.

“Dit kom vir ons neer op twee dinge: regverdige keuses en die beste intensies. Volgens ons doen Facebook nie goed in een van die departemente nie,” het die ongeïdentifiseerde organiseerders op hul webwerf gesê oor Maandag se “Quit Facebook Day”.

“Facebook gee vir mens keuses oor hoe om jou data te bestuur, maar hulle is nie regverdige keuses nie.”

Die groep het Maandagaand gesê dat 32 749 uit die Facebook-wêreld getree het.

Facebook.com word maandeliks deur 540 miljoen mense besoek, of effens meer as 35% van die internet-populasie, het data van Google getoon.

Facebook is besig om veiligheidsbeheermaatreëls op te knap in die gesig van kritiek dat hulle die vertroue wat hulle die wêreld se grootste sosiale netwerk gemaak het verbreek het.

Kritici doen steeds ‘n beroep op Facebook om alle gebruikersinligting privaat te hou en dat gebruikers self kan besluit wat hulle wil deel.

- Sapa

Volg Nuus24 op Twitter

 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: facebook  |  sosiale netwerke

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Rocky sê... ............"onderste" helfte!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 125,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Avensis 2.0 Advanced AT
2007
R 189,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.