Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Mayer praat reguit oor Yahoo! se toekoms

2013-02-13 12:21
Tweets Share Share line Print

San Francisco – Marissa Mayer, uitvoerende hoof van Yahoo!, het gesê dié maatskappy se soekenjin-vennootskap met Microsoft, wat in 2010 gesluit is, het hom nie gehelp om sy markaandeel te vergroot nie.

Daarbenewens het Yahoo! ook nie die verwagte styging in inkomste gesien wat die ooreenkoms aanvanklik aantreklik gemaak het nie.

“Een van die doelwitte van die vennootskap was dat ons saam ons markaandeel groei, pleks daarvan dat ons net met mekaar handel dryf,” het Mayer Dinsdag tydens die Goldman Sachs-tegnologiekonferensie in San Francisco gesê.

Yahoo! en Microsoft het in 2010 ‘n tien jaar lange soekenjin-vennootskap gesluit met die doel om beter met Google, die wêreld se nommereen-soekenjin, mee te ding. Die vennootskap het tot dusver egter nie aan verwagtinge voldoen nie.

“Ons moet meer geld uit die vennootskap maak, want ons weet dis moontlik en ons het al gesien hoe ons mededingers wys hoe goed dit kan werk.”

Ontleders bespiegel al lank oor die toekoms van dié ooreenkoms, wat tot dusver nie vir een van die twee partye veel voordeel ingehou het nie.

Mayer het ook aangekondig dat Yahoo! sy aantal mobiele toepassings sal verminder, en nouer met Facebook sal saamwerk.

Die 37-jarige Mayer is in Julie verlede jaar as Yahoo! se uitvoerende hoof aangestel ná die bedanking van die omstrede Scott Thompson.

Thompson het bedank oor bewerings dat hy die maatskappy bedrieg het oor sy kwalifikasies.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Reuters

Lees meer oor: yahoo!  |  microsoft  |  marissa mayer
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jay Jay sê... Putin het seker net sy Spyware, "ge-update" Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Courier Sales Executive

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

BDE ? Clearing & Forwarding

Durban
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Branch Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.