Ma’s wat borsvoed het soet kinders

2011-05-10 18:01
Tweets Share Share line Print

Londen – Babas wat maande lank borsmelk drink, ontwikkel minder gedragsprobleme tydens hul vroeë kindertyd teenoor bottelbabas, het navorsers bevind.

Die Britse studie, onder leiding van Maria Quiqley van die Oxford-universiteit, het 10 000 ma’s uitgevra oor hul kinders se gedrag en bevind vier maande se drink aan borsmelk verminder die kanse op swak gedrag onder vyfjariges met ongeveer 33%.

Die bevindinge, gepubliseer in die Archives of Disease in Childhood, is volgens die navorsers net nog ‘n greintjie op ‘n hele hoop bewyse.

Kinders wat op die bottel grootword is glo heelwat meer angstig, hiperaktief en geneig om te jok en te steel, het die studie bevind.

Dit is die vetsure in borsmelk wat die band tussen ma en kind versterk en die verhouding glad laat verloop, meen die studie.

“Ons bevindinge lewer selfs meer bewyse dat borsmelk uiters voordelig is,” het Quiqley gesê.

Volg Nuus24 op Twitter.
 

- AFP

Lees meer oor: gedrag  |  kinders  |  gesondheid  |  ouerskap

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Rocky sê... ............"onderste" helfte!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 125,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Avensis 2.0 Advanced AT
2007
R 189,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.