Mans wat sleg slaap kry hoë bloeddruk

2011-08-30 09:45
Tweets Share Share line Print

New York – Om rond te rol en nie ‘n goeie nag se rus te kry nie vergroot ouer mans se risiko op hoë bloeddruk drasties, het ‘n onlangse studie bevind.

‘n Tekort aan slaap het ouer mans se risiko op hoë bloeddruk met 80% oor sowat drie jaar verhoog, het die studie bevind.

Die navorsing is in die joernaal Hypertension gepubliseer.

Navorsers het mans met ‘n gemiddelde ouderdom van 75 jaar se slaappatrone dopgehou en bevind mans wat minder as 4% van hul slaaptyd in diep slaap deurbring is meer geneig om met hoë bloeddruk te sukkel.

Dié mens was ook geneig om laer kwaliteit slaap te geniet en het dikwels korter geslaap, meer deur die loop van die nag wakker geword en het meer asemhalingsprobleme ervaar.

“Ons studie bewys lae kwaliteit slaap verhoog mans se kanse op hoë bloeddruk,” het Susan Redline van die Brigham and Women-hospitaal in Boston, Amerika gesê.

– Lees meer hier.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lees meer oor: gesondheid  |  slaap  |  bloeddruk

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Rocky sê... ............"onderste" helfte!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 125,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Avensis 2.0 Advanced AT
2007
R 189,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.