Mans met diep stemme laat vroue luister

2011-09-22 18:56
Tweets Share Share line Print

New York – Mans wat woordjies van liefde in hul beminde se ore wil fluister, moet dit in ‘n diep stem doen as hulle wil hê die meisie moet hulle onthou.

Navorsers het gesê ‘n nuwe studie oor vroue se voorkeure van mansstemme dui aan die mens se geheue is ingestel op dinge wat ons voortbestaan sal verseker.

Die navorsers van die Universiteit van Aberdeen in Skotland en die McMaster-universiteit in Kanada het vroue prente van voorwerpe gewys terwyl óf ‘n diep stem óf ‘n stem met ‘n hoë toonhoogte die naam van die voorwerp uitspreek.

Daarna is die vroue prente van twee soortgelyke, maar nie identiese, voorwerpe gewys en gevra watter een hul vroeër gewys het.

Die meeste vroue het die voorwerpe onthou wat deur die diep stem begelei is.

“Dit help vroue om ‘n maat te kies,” het die navorser Kevin Allan gesê. "Dit is uiter belangrik, want ‘n swak keuse kan slegte gevolge vir die mens se voortbestaan inhou."

Wetenskaplikes het reeds geweet mans se stemme is belangrik vir potensiële maats om te onderskei of mans geneties sterk is en of hulle dalk emosioneel koud is.

– Lees meer hier.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Rocky sê... ............"onderste" helfte!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 125,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Avensis 2.0 Advanced AT
2007
R 189,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.