Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Man skuldig ná groep e-posadresse steel

2012-11-21 08:58
Tweets Share Share line Print

Newark, New Jersey –  'n New Yorkse man is daaraan skuldig bevind dat hy onwettig toegang verkry het tot die diensverskaffer AT&T se bedieners en meer as 120 000 e-posadresse van iPad-gebruikers, insluitend dié van die filmbaas Harvey Weinstein, gesteel het.

Andrew Auernheimer is in 'n federale hof in Newark, New Jersey verhoor. Hy is verlede jaar in hegtenis geneem en aangekla van identiteitsdiefstal en sameswering om ongemagtigde toegang tot rekenaars te verkry. Elke aanklag dra 'n maksimumvonnis van vyf jaar.

Staatsaanklaers het gesê Auernheimer was deel van 'n aanlyngroep wat AT&T oorreed het om e-posadresse bekend te maak. Van die e-posadresse wat bekend gemaak is, is dié van Michael Bloomberg, burgemeester van New York en Rahm Emanuel, Chicago se burgemeester.

Die groep het toe die e-posadresse met die webwerf Gawker gedeel.

'n Man van San Francisco het verlede jaar skuldig gepleit in verband met die voorval.

– Volg Nuus24 op Twitter

- Sapa - AP

Lees meer oor: misdaad  |  tegnologie
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

ChrisAkkedis sê... Ek woon in China en stem saam met Chris Jonker. Selfs stede soos Shanghai en Nanjing is pragtig. Hier's bome oral waar jy kyk. Dit lyk byna asof hierdie stede uit 'n oerwoud verrys het. Ja, die lugbesoedeling is erg, maar hier kry jy meer e-bikes as enige ander plek in die wereld. Elektrisiteit hier is spotgoedkoop wat dit moontlik maak om elektriese voertuie te gebruik. Die probleem is eintlik dat hier so hel-baie mense is. Nanjing alleen is omtrent so groot soos JHB en Kaapstad saam, met omtrent 'n kwart van die populasie van die hele SA. As China se populasie kleiner was, sou hy waarskynlik ver voor die ander lande gewees het met vars lug. Hulle is almal ver voor met omgewingsvriendelike tegnologie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Irene - 07:10 AM
    Road name: Nellmapius Drive Both Ways
    SLOW TRAFFIC approaching Main Road
  • Thursday Lone Hill - 07:10 AM
    Road name: Main Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Lone Hill Boulevard
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.