Man oorleef dekades sonder kos

2010-05-11 12:36
Tweets Share Share line Print

Ahmadabad – ‘n 83-jarige heilige man in Indië, wat beweer hy het sewe dekades sonder kos of water oorleef, het militêre dokters wat hom vir twee weke bestudeer het, uit die veld geslaan.

Prahlad Jani het veertien dae onder konstante toesig in ‘n hospitaal in die staat Gujarat deurgebring.
‘n Span van 30 mediese dokters het hom daagliks met kringtelevisiekameras gemonitor.

Gedurende die periode het hy nie geëet, gedrink of die toilet besoek nie.

“Ons weet steeds nie hoe hy oorleef nie,” het Sudhir Shah, ‘n neuroloog, aan verslaggewers teen die einde van hul eksperiment gesê.

Daar word gehoop dat die bevindings van die studie soldate sal help om sonder kos of water klaar te kom.

Dit kan selfs ruimtevaarders help of mense se lewens red tydens natuurrampe.

Jani het sedertdien teruggekeer na sy dorp in die noorde van Gujarat, waar hy voortgaan met sy roetine om te mediteer en joga te doen.

“Indien Jani nie energie vanaf kos en water kry nie, moet hy dit vanaf ander energiebronne rondom hom kry, soos sonlig,” het Shah gesê.

- AFP
 

Lees meer oor: sci-tech  |  kan jy glo

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Rocky sê... ............"onderste" helfte!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 125,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Avensis 2.0 Advanced AT
2007
R 189,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.