Man gebruik Facebook vir seks met 70 vroue

2010-12-16 20:58
Tweets Share Share line Print

Hongkong – ‘n Man wat daarvan aangekla word dat hy meisies en vroue van Hongkong op Facebook gelok het om seks met hom te hê, het moontlik tot 70 mense van die skoner geslag ingedoen.

Hy het vir hulle geld aangebied, maar dit nooit betaal nie.

Die 28-jarige man het homself Woensdag aan die polisie oorgegee nadat ‘n meisie (15) gekla het dat hy haar deur die sosiale netwerk om die bos tot in sy bed gelei het, het die Hong Kong Standard  Donderdag berig.

Die man het die tiener glo op Facebook ontmoet en haar $6 000 (R41 175) belowe om in Oktober deel te neem aan rituele om hom te help om van slegte geluk ontslae te maak.

Dit sou beteken dat sy vier keer met hom seks moes hê, het die koerant berig.

Toe hy haar nie betaal nie, het sy hom glo saam met ‘n vriend opgespoor en sy selfoon geneem, waarop foto’s en video’s van sowat 70 ander vroue en meisies was wat hy waarskynlik ook omgepraat het om seks mee te hê.

Die man is as "Ah Dick Tang" geïdentifiseer en polisie het hom in hegtenis geneem vir ondervraging oor aantygings dat hy seks met ‘n minderjarige meisie gehad het.

Ander vroue wat op sy foon gelys was het ook beweer dat hulle vir sy skelmstreek geval het, het die Hong Kong Standard gesê.

Volg Nuus24 op Twitter


 

- Sapa-DPA

Lees meer oor: facebook  |  kan jy glo?

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Rocky sê... ............"onderste" helfte!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 125,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Avensis 2.0 Advanced AT
2007
R 189,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.