Macbeth nou 'Big Mac'

2009-10-27 02:44
Tweets Share Share line Print

Londen - Twee studente in die letterkunde was nie tevrede om bloot Shakespeare te ontleed nie en het ‘n boek met Twitter-boodskappe geskryf wat literêre werke tong-in-die-kies opsom.

Twitterature: The world’s greatest books retold through Twitter, is ‘n oneerbiedige, godslasterlike en soms 'n briljante versameling van 20 opmerkings oor die idées en temas van sowat 60 klassieke werke.

Emmett Rensin en Alexander Aciman se “tweets” kombineer die kennis van ‘n student met Engels as hoofvak met die skertstaal van tieners se sms-boodskappe.

“As jy die boeke al gelees het, is dit snaaks,” sê Rensin, wat op die vroeë ouderdom van 19 meeste van die 60 boeke klaar gelees het.

In 140 of minder karakters beskryf die paar Danté se Inferno as "I'm having a midlife crisis. Lost in the woods. Shoulda brought my iPhone."

Vir Sophecles se Oedipus the king skryf hulle: "PARTY IN THEBES!!! Nobody cares I killed that old dude, plus this woman is all over me."

Hulle het, natuurlik, Shakespeare se MacBeth die naam “BigMac” gegee.

“Ek dink MacBeth is arrogant genoeg om so iets te doen,” sê Aciman.

Die idee het egter gemengde reaksie uitgelok.

“Party mense dink dis baie slim terwyl ander dit as minagtend sien,” voeg Aciman by.

 - Reuters

Lees meer oor: twitter  |  boeke

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Louis sê... Nou weet ek hoekom my skip nie kom nie, dit is hy wat daar gevind is, sug.... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Isolated tstorms. Mostly cloudy. Warm.
Jhb: 16-27°C Passing showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 21-30°C Strong thunderstorms. More sun than clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Light rain. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-25°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo Vivo 1.4 Trendline 5-dr
2011
R 119,900.00

VOLVO

S60 T6 3.0 Geartronic MY11
2011
R 389,950.00

FORD

Bantam 1.3i PU MY09
2010
R 88,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.