Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

MWEB: Internetgebruikers sal baat

2010-03-18 13:07
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Terwyl MWEB se aankondiging oor onbeperkte breëband-internetpakkette meestal verwelkom word, is daar egter bekommernis oor hoe dié diens sal werk.

Heelwat Nuus24-gebruikers het die onbeperkte diens bevraagteken en gesê dat hulle gereeld deur die woord “onbeperkte toegang” uitgevang word.

Arthur Goldstuck, uitvoerende hoof van World Wide Worx, meen egter dat MWEB se nuwe pakket goed sal inpas by die Suid-Afrikaanse internetmark.

“Gestruktureerde bandwydte word outomaties beheer deur die stelsel waar die oopmaak van e-posse voorgang kry bo die aflaai van video’s of enigiets anders wat baie bandwydte gebruik,” het Goldstuck Donderdag aan Nuus24 gesê.

Volgens Goldstuck het ‘n gestruktureerde diens minder  vereistes as ‘n ongestruktureerde een omdat dit minder bandwydte gebruik. Hy het bygevoeg dat onbeperkte breëband nie gepas is tot die massas in Suid-Afrika nie.

“Ja, dit verander alles omdat daar nou geen beperkings is nie. Maar dit gaan ongelukkig nie die digitale-skeiding kan oorbrug nie. Hierdie diens fokus meer op mense wat reeds op die internet is as wat dit klem sal plaas op die massas,” het hy gesê.

Goldstuck is van mening dat die afname in internetkostes lankal reeds begin plaasvind het sedert die aankoms van die Seacom-kabel wat data goedkoper aanbied.

“Kleiner ISP’s (internetdiensverskaffers) het nog heeltyd bandwydte goedkoper probeer maak vir gebruikers met die hulp van spesiale aanbiedings,  maar hulle kon dit nie onderhou nie. Die groter ISP’s kan dit bekostig om hulle produkte goedkoper te maak. So die grootste verandering is eintlik vir die internetgebruiker eerder as die verskaffer,” het Goldstuck gesê.

Hy is van mening dat MWEB se mededingers nou geforseer sal word om dieselfde stappe te neem.

“O, hulle sal moet reageer. Telkom sal moet reageer. Hulle sal moontlik eers sê hulle neem nie deel aan prys-oorloë nie en dan sal hulle waarskynlik hul eie pakket bekendstel,” het hy gesê.

– Nuus24

Lees meer oor: internet
VOLGENDE OP NUUS24X

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Edenvale - 18:56 PM
    Road name: N3 Northbound
    Accident before Linksfield Road, queuing traffic through Gilloolys Interchange
  • Saturday Houghton Estate - 13:26 PM
    Road name: Louis Botha Avenue
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houghton Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.