Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Los wiskunde-probleem só op

2012-11-20 08:16
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Gratis, opvoedkundige aanlyn-program wat daarop gemik is om die gehalte van wiskunde-en wetenskaponderwys in die land te verbeter, is deur 'n plaaslike maatskappy beskikbaar gestel.

Die SAS Institute, 'n sagtewaremaatskappy, het Maandag in ‘n verklaring gesê sy Curriculum Pathways-program sal poog om die gehalte van wetenskaponderwys in Suid-Afrika aansienlik te verbeter.

“Die Wêreld-Ekonomiese Forum het sy jaarverslag oor finansiële ontwikkeling gepubliseer; dié verslag plaas Suid-Afrika 62ste uit 62 lande wat die gehalte van wetenskaponderwys betref,” het SAS in ‘n verklaring gesê.

“Die departement van basiese onderwys is dringend op soek na oplossings vir die probleem. Hierdie program is ‘n broodnodige ingryping.”

Riad Gydien, SAS se adjunk-hoof vir die Midde-Ooste en Afrika, sê die program sal gratis in Suid-Afrika beskikbaar gestel word.

“In Suid-Afrika, waar daar beduidende probleme met die onderwysstelsel is, veral met wiskunde en wetenskap, bied SAS Curriculum Pathways ‘n oplossing.”

Die maatskappy het R663 miljoen aan die ontwikkeling van die program spandeer.

Die program kom in twee weergawes, een vir onderwysers en een vir leerders.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Hurlingham - 13:57 PM
    Road name: William Nicol Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Republic Road - HEAVY NORTHBOUND DELAYS
  • Thursday Randburg - 13:56 PM
    Road name: Republic Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bram Fischer Road - HEAVY DELAYS
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.