Litium in drinkwater verminder selfmoordpogings

2011-06-01 23:03
Tweets Share Share line Print

Wene – Klein hoeveelhede natuurlike litium in drinkwater het ‘n beduidende invloed op selfmoordgetalle, het Oostenrykse wetenskaplikes bevind.

Litium word algemeen voorgeskryf vir die behandeling van geestestoestande, onder andere depressie.

Die span wetenskaplikes het die vlak van litium in drinkwater met die hoeveelheid selfmoorde in die 99 distrikte van Oostenryk vergelyk.

Die wetenskaplikes van die Mediese Universiteit van Wene, het ‘n definitiewe verbintenis opgemerk.

Selfs as 'n mens ander faktore, soos inkomste en die beskikbaarheid van gemeenskaplike gesondheidsdienste in ag neem, wil dit voorkom asof distrikte met meer litium in die drinkwater minder selfmoordgevalle het.

‘n Soortgelyke studie in Japan het dieselfde afleidings gemaak, maar hul bevindings is gekritiseer weens metodiese tekortkominge.

Die wetenskaplikes het egter gewaarsku teen die opsetlike verryking van drinkwater met litium aangesien hulle nie seker is of dit verrykende newe-effekte sal hê nie.

Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa-DPA

Lees meer oor: depressie  |  selfmoord

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sunning.Linguist sê... Raai watter helfte gaan die mees suksesvolle een wees..... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 125,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Avensis 2.0 Advanced AT
2007
R 189,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.