Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

'Lewensgevaarlike' fout op iPhone-kaarttoepassing

2012-12-10 08:08
Tweets Share Share line Print
Video - Apple stel iPhone 5 bekend
Apple het sy nuwe iPhone 5 bekendgestel by 'n geleentheid in San Francisco. Hier is alles wat jy wil weet oor dié gewilde slimfoon. KYK
 

Sydney – Die Australiese polisie het motoriste Maandag gewaarsku om versigtig te wees wanneer hulle die kaarttoepassing op Apple se iPhone gebruik, ná hulle verskeie mense moes red wat in die Australiese wildernis beland het.

Die Victoria-staatspolisie het gesê bestuurders is die afgelope paar weke "van die gewone pad af" gestuur wanneer hulle na die dorp Mildura probeer ry. Motoriste word na die middel van 'n nasionale park gelei.

"Die polisie is uiters bekommerd want daar is geen waterbron in die park nie en temperature kan so hoog as 46 grade Celsius wees, wat hierdie 'n lewensgevaarlike saak maak," het die polisie in 'n verklaring gesê.

Owerhede het gesê toetse met die kaartstelsel het bevestig dat dit Mildura, ongeveer 500 km noordwes van Melbourne, in die hartjie van die Murray Sunset- nasionale park plaas.

Dis ongeveer 70 km van waar die dorp eintlik is.

Ses motoriste is die laaste paar weke in die park gered ná hulle aanwysings op hulle Apple iPhones gevolg het. Sommige van dié motoriste was tot 24 uur sonder kos of water.

"As dit 'n dag van 45 grade is, kan iemand sterf," het Simon Clemence, Mildura se plaaslike bevelvoerder, aan die uitsaaier ABC gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa - AFP

Lees meer oor: apple  |  australië  |  iphone 5
VOLGENDE OP NUUS24X

ANC trek jonges op Mxit

2013-05-22 09:36

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.