Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Lewe moontlik op ‘groot dele’ van Mars

2011-12-14 07:30
Tweets Share Share line Print

Sydney – Australiese wetenskaplikes wat toestande op Mars nageboots het, meen “groot dele” van die planeet kan lewe op die oppervlak onderhou.

Die navorsingspan van Charley Lineweaver van die Australiese Nasionale Universiteit het temperatuur- en lugdrukmodelle op aarde vergelyk met toestande op Mars om vas te stel hoeveel van die buurplaneet leefbaar kan wees vir organismes soos wat op die aarde voorkom.

Terwyl net 1% van die aarde se algehele volume (van die kern tot die boonste atmosfeer) deur lewe beset word, wys die Australiërs se navorsing dat 3% van Mars se volume lewe kan onderhou, hoewel groten-deels ondergronds.

Hoewel ys gevind is op Mars se pole, beteken die lae lugdruk op die oppervlak dat water nie as vloeistof kan bestaan nie en op die oppervlak sal verdamp. Ondergronds is dit egter ’n perd van ’n ander kleur en is die toestande wel gunstig.

Die gewig van die grond help ook dat voldoende druk vir vloeibare water voorkom.

Dit sal ook warm genoeg wees op sekere dieptes vir bakterieë en ander mikro-organismes om te floreer danksy hitte wat die planeet se kern afgee.

Die gemiddelde oppervlaktemperatuur op Mars is 63 grade onder die vriespunt.

Die Lineweaver-span se navorsing is vandeesweek in die wetenskapjoernaal Astrobiology gepubliseer. 

– Volg Nuus24 op Twitter

- Sapa - AFP

Lees meer oor: mars  |  planete
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Roofdier Leeu sê... hulle kan lekker propegeer so Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Hurlingham - 09:28 AM
    Road name: William Nicol Drive Southbound
    DELAYS approaching Peter Place
  • Friday Fourways - 09:27 AM
    Road name: Cedar Road Eastbound
    SLOW TRAFFIC approaching Witkoppen Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.