Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Lang wag vir forensiese uitslae in SA

2012-04-04 19:02
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Lang vertragings in die uitreiking van forensiese toetsuitslae beïnvloed die lewens van talle Suid-Afrikaners nadelig, het Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid, Woensdag gesê.

Die regering hoop om die situasie om te keer deur volgehoue belegging in die studie van die forensiese chemie en die vestiging van 'n vierde forensiese laboratorium in die land.

Motsoaledi, wat 'n internskapprogram tussen die departement van gesondheid en die Universiteit van Pretoria bekendgestel het, het gesê dié projek kan die massiewe agterstand by forensiese laboratoriums help oplos.

"Met hierdie vennootskap hoop en glo ons dat die lewens van Suid-Afrikaners sal verander," het hy gesê.

"Hierdie projek sal doeltreffendheid en terugvoertye verbeter danksy die spoed waarteen hangende sake gefinaliseer sal word."

Die sewe maande lange program, met 'n begroting van R12 miljoen om onderrig en akkommodasie op die kampus te dek, maak voorsiening vir die opleiding van 70 werklose mense in die veld van chemie, biochemie en chemiese ingenieurswese, wat van al die provinsies kom.

"Ons plan is om die studente by hierdie universiteit vaardighede te leer en om hulle te ontwikkel, en om hulle dan later aan ons laboratoriums bloot te stel," het Motsoaledi gesê.

Hy het gesê die vierde forensiese laboratorium sal in KwaZulu-Natal gevestig word, om die bestaande laboratoriums in Kaapstad, Johannesburg en Pretoria te ondersteun.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

ANC trek jonges op Mxit

2013-05-22 09:36

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Beatrix Rode sê... Mag so wees Mikesh - maar is dit nie die vrou wat kerm oor gelyke behandeling nie? Wil die vrou nou die broek in alle opsigte dra? Wil sy die meeste geld in die verhouding verdien, geboorte gee aan kinders, manlief die kook en huiswerk laat doen, asook na die kinders te kyk. Ek het nie 'n probleem met werkende vrouens nie(was self een), maar regtig om jou brood aan albei kante gebotter te hê, is darem net te erg. Het iemand al ooit die man se mening gevra - wil die man die kookwerk, huiswerk en kinders grootmaak? Stem saam met StormerHJ, daar is sekere werke waar vrouens regtig nie deug nie!! Ons wil gelyke regte in die werkplek hê, maar terselfde tyd moet die man nog steeds die deur oopmaak, valtentynsdag onthou, ons op die hande dra ens ens ens. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.