Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Kuberkrakers teiken Burger King

2013-02-19 12:19
Tweets Share Share line Print

New York – Die amptelike Twitter-blad van die Amerikaans-gebaseerde kitskosgroep Burger King was tydelik opgeskort ná dit deur kuberkrakers aangeval is.

Die maatskappy se profielfoto op Twitter is Dinsdag verander na die kitskosgroep McDonald's se kenteken.

‘n Twiet is toe van die blad af gestuur wat sê: “Sopas aan McDonald’s verkoop omdat die whopper (‘n Burger King-produk) misluk het.”

Die agtergrond van die blad is ook verander na ‘n beeld van McDonald's se nuwe Fish McBites-produk.

Daaropvolgende boodskappe van die blad af het rassistiese aanmerkings, verwysings na dwelmgebruik en ander kragwoorde ingesluit.

Burger King het die blad in 'n stadium opgeskort.

“Dit het onder ons aandag gekom dat die Twitter-blad vir Burger King deur kuberkrakers aangeval is,” het ‘n woordvoerder vir Burger King in ‘n verklaring gesê.

“Ons werk nou saam met ons administrateurs om die blad op te skort totdat ons in staat is om ons oorspronlike plasings te kan wys.”

“Ons vra om verskoning aan ons volgelinge wat foutiewe twiets oor ander lede van ons bedryf en ander bykomende onvanpaste onderwerpe ontvang het.

McDonald's het ook op die kuber-aanval gereageer.

“Ons het simpatie met ons @BurgerKing-vriende. Wees verseker dat ons niks met die aanval te doen gehad het nie,” het McDonald's op Twitter gesê.

Niemand het nog verantwoordelikheid vir die aanval aanvaar nie. Die blad was teen vroegmiddag weer beskikbaar.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Reuters

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Marisca Joubert sê... Die regering as al hoeveel maal hieroor ingelig! Dit is nie net die myne wat die skuld moet kry nie, maar ook munisipaliteite wat nie die sisteme onderhou nie. Weereens is daar nie vooruit beplan nie, en nou wil hulle wakker skrik! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.