Kruiemedisyne moet geregistreer word

2011-08-15 08:20
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Vervaardigers en verspreiders van kruiemedisyne, homeopatiese middels en ander alternatiewe en aanvullende medisyne (AAM) sal voortaan hul middels by die Suid-Afrikaanse Medisynebeheerraad (MBR) moet registreer.

Hulle sal moet bewys hul middels is veilig en doeltreffend voordat hulle dit kan verkoop.

Dít word voorgestel in riglyne vir AAM-registrasie wat pas in die Staatskoerant gepubliseer is.

Dit word voorgestel dat AAM ingevolge die Wet op Medisyne en Verwante Stowwe in ’n nuwe kategorie val.

Volgens die voorgestelde riglyne sal alle vervaardigers van AAM verplig word om te voldoen aan sogenaamde Good
Manufacturing Practice (GMP).

Dit sal onwettig wees om swak verpakte produkte sonder vervaldatums of volledige inligting oor die inhoud en herkoms te verkoop.

Indien toetse toon die produkte is van swak gehalte, sal die MBR kan eis dat dit aan die mark onttrek en vernietig word.
Verspreiders sal nie enige kruiemiddel kan smous nie.

Die kategorieë en beweerde gesondheidsgebruike moet ten minste deur sekere betroubare literêre bronne of kliniese proefnemings bevestig wees.

Kruiemiddels, tradisionele Chinese en Ayurvediese medisyne, homeopatiese middels en aromaterapie word in die dokument genoem, maar nie tradisionele Afrika-medisyne nie.

Die name en adresse van alle partye wat by die vervaardiging betrokke is, sal deel van die registrasie-aansoek moet wees.
Die publiek kan tot 22 September op die riglyne kommentaar lewer. 

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Die Burger

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

johan.heila.viljoen sê... Asb, moet die belastingbetallers weer betaal vir n partytjie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Bantam 1.3i XL AC PU MY09
2010
R 89,990.00

FORD

Bantam 1.3i XL PU MY06
2008
R 69,990.00

HYUNDAI

Getz 1.6 5-dr
2004
R 85,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.