Kraanwater vir COP17-afgevaardigdes

2011-11-28 22:54
Tweets Share Share line Print

Durban – Internasionale afgevaardigdes by COP17 in Durban was eers huiwerig om kraanwater te drink.

Hulle het egter mettertyd die organiseerders geprys vir hul opregte poging om die konferensie se koolstof-voetspoor laag te hou.

In baie van die afgevaardigdes se tuislande is dit nie veilig om kraanwater te drink nie.

Hulle is water in bekers aangebied en wou eers weet of dit veilig is om dié water te drink in plaas van gebottelde mineraalwater.

Meeste afgevaardigdes was egter baie tevrede met die kraanwater nadat dit aan hulle verduidelik is dat Suid-Afrikaanse kraanwater veilig is om te drink.

Volgens aktiviste verg gebottelde water baie energie en op dié manier kon Durban die hoeveelheid energie wat dié konferensie verg, aansienlik verminder.

“Ons is baie beïndruk met wat ons tot dusver gesien het.

“Dit wys dat hulle ‘n daadwerklike poging aanwend om die massiewe konferensie se koolstof-voetspoor so klein as moontlik te hou,” het Tasneem Essop van die World Wide Fund for Nature gesê.

Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: durban  |  water  |  cop17  |  koolstofvoetspoor

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

johan.heila.viljoen sê... Asb, moet die belastingbetallers weer betaal vir n partytjie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Bantam 1.3i XL AC PU MY09
2010
R 89,990.00

FORD

Bantam 1.3i XL PU MY06
2008
R 69,990.00

HYUNDAI

Getz 1.6 5-dr
2004
R 85,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.