Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Kos, toerusting op pad na ruimtestasie

2012-10-08 12:26
Tweets Share Share line Print
Fotogalery - Vrag na Internasionale Ruimtestasie gestuur
klik op klein foto bo om groter prentjie te sien
 

Washington – 'n Vragkapsule met voedsel en toerusting was teen Maandagoggend vinnig op pad na die Internasionale Ruimtestasie (IRS) ná 'n suksesvolle lansering laat Sondag by Cape Canaveral.

Die kapsule, genaamd Dragon, het sy wentelbaan bereik en twee vlerkagtige antennas is ontplooi.

"Dis 'n fantastiese aand. Dragon is in 'n perfekte wentelbaan. Die sonkragantennas is ontplooi en dit is op pad na die stasie," het Gwynne Shotwell, hoof van die maatskappy SpaceX, aan verslaggewers gesê.

"Dis net fantasties."

Sy het later opgemerk dat daar "'n abnormaliteit is by Enjin Een," maar sy het bygevoeg dat die kapsule sy bestemming kan bereik al raak 'n enjin onklaar.

Die sending – die eerste van 12 beplande lanserings in die Amerikaanse maatskappy se kontrak van $1.6 miljard (sowat R14 miljard) met Nasa – is 'n groot mylpaal vir die VSA se pogings om die ruimtereis-bedryf te privatiseer.

"Ons oorhandig ons vervoer na die Internasionale Ruimtestasie aan die private sektor sodat Nasa kan fokus op wat ons die beste doen: verkenning tot selfs verder in ons sonnestelsel, met sendings na 'n asteroïde en Mars op die horison," het Charles Bolden van Nasa by 'n mediakonferensie gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- AFP

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: Chris Hani Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Sea Cow Lake Road
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: M7
    TRAFFIC LIGHTS not working at the Bellair / Wakesleigh Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.