Kook is chemie

2010-03-18 00:58
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Jy is miskien lief vir kook, maar verstaan nie altyd hoekom jou disse flop nie.  Die rede is tien teen een chemies, berig die Science Daily.

Shirley Corriher was ‘n biochemikus lank voor sy haar laboratorium jassie vir ‘n voorskoot  verruil het.

Volgens haar is wetenskap beslis die geheime bestanddeel in die kombuis.

“Kook is chemie,” sê Corriher.

“Dit is basies ‘n reeks chemiese reaksies.”

Soos, byvoorbeeld, wat met rooi kool gebeur as jy dit kook.

Hitte breek die pigment wat rooi kool sy kleur gee af en neutraliseer die suur-inhoud van kool.

Sodra jy ‘n bietjie asyn bygooi, vervang jy die suur-inhoud en kry die kool ook sy rooi kleur terug.

Kliek hier om meer te leer en ‘n video van Shirley Corriher te kyk.

 

Lees meer oor: kos  |  wetenskap  |  voeding

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

jan.calitz1 sê... Minstens sal net 50% van die los geldjies nou gesteel kan word en nie alles nie!Hul kan dalk nou tot anderkant die oerknal inkyk waar ons vandaan kom.Dink net aan die werkskepping, BEE en intelligente mensies wat die kontrepsie hier gaan hanteer! Ons bebaarde Minister van Wetenskap en Kuns ex Onderwys sal seker al die aanstellings persoonlik hanteer met belonings aan die oud-kaders as prioriteit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Bantam 1.3i XL AC PU MY09
2010
R 89,990.00

FORD

Bantam 1.3i XL PU MY06
2008
R 69,990.00

HYUNDAI

Getz 1.6 5-dr
2004
R 85,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.