Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Konsortium vas oor onwettige medisyne

2012-12-14 09:42
Tweets Share Share line Print

New York – Lede van ‘n groep wat daarvan beskuldig word dat hulle in meer as $440 miljoen (sowat R3,8 miljard) se onwettige voorskrifmedisyne handel gedryf het, is Donderdag in hegtenis geneem, het Amerikaanse amptenare gesê.

Die voorskrifmedisyne, wat nie deur die Amerikaanse voedsel-en-geneesmiddelwaghond, die FDA, goedgekeur nie, is aan apteke verkoop.

Die medisyne is tussen 2007 en 2011 aan talle apteke in stede soos Detroit, New York, Miami en Los Angeles verkoop, het Charles Walsh, ‘n Amerikaanse amptenaar, gesê.

“Daar is ook bewyse dat van die medisyne verval het, vervalste etikette op gehad het en selfs in party gevalle die verkeerde dosisse voorgeskryf het,” het Walsh gesê.

Die medisyne het eindelik meer as $650 miljoen (sowat R5,6 miljoen) in verkope gegenereer.

Walsh het bygevoeg dat geen mediese voorvalle wat met die medisyne verband hou, gerapporteer is nie. Hy het ook gesê dat dit onduidelik is watter persentasie van die verkoopte medisyne al verval het.

Altesaam 16 van die 23 verdagtes is al in hegtenis geneem, die meeste in Kalifornië en New York.

– Volg Nuus24 op Twitter

- Sapa - AP

Lees meer oor: amerika  |  sindikate
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Tommy Simpson sê... Gebraaide hoender boudjie in die ratte vasgedraai... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.