Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Kommer oor uitkoms van klimaatberaad

2012-12-03 16:44
Tweets Share Share line Print

Doha – Verskillende lande is erg verdeeld oor sleutelkwessies by die Verenigde Nasies se beraad oor klimaatsverandering in Doha, Katar.

Dié verdeeldheid kom te midde toenemende kommer oor aardverwarming en die gepaardgaande klimaatsverandering.

Waarnemers het gesê dit wil voorkom of lande ná ses dae van intense onderhandelings steeds nie ‘n ooreenkoms kan bereik om die Kioto-protokol te verleng nie. Dié protokol beperk die vrystel van kweekhuisgasse.

Derdewêreldlande by die beraad dring daarop aan dat die Weste uitlatings strenger beperk. Hulle vra ook meer geldelike steun om by klimaatsverandering te kan aanpas.

“Ons begin die finale week van onderhandelinge in Doha met die wete dat die tyd min raak om die verlies van menselewens en ander rampe in ons gebied te verhoed,” het 'n verklaring deur die Alliansie van Klein Eilandnasies, 'n groep wat 43 eilande verteenwoordig, gelui.

‘n Nuwe studie wat Sondag gepubliseer is, het aangedui dat die aarde se temperatuur teen 2100 met vyf grade Celsius kan styg. Dit is meer as dubbel die syfer wat wetenskaplikes in die verlede voorspel het.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: doha  |  klimaatsverandering
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Mikesh Bhaskar sê... Sounds like a very logical survey result. These days women earn more money that their husbands. In some cases the only money in the household, and then have to go home and take care of the husband and children while the husband just sits back and relax. Of course there are exceptions but this is rather the rule than the exception. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Edenvale - 08:23 AM
    Road name: N3 Northbound
    DELAYS between Gilloolys Interchange and the Modderfontein Road
  • Wednesday Bryanston - 08:22 AM
    Road name: Ballyclare Drive Both Ways
    DELAYS through Bryanston
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C# Developer

Cape Town
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Web Security

Cape Town
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Business Analyst

Cape Town
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

APARTMENTS / FLATS FOR SALE IN Durban, Essenwood

Apartments / FlatsR 1 199 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.