Koffie, koeldrank lei nie tot kolonkanker

2010-05-10 16:48
Tweets Share Share line Print

Boston – Dit is dalk ’n wolhaarstorie dat groot hoeveelhede koffie of versoete gaskoeldrank ’n rol speel in jou kanse om kolonkanker te kry.

Só het navorsers bevind in ’n studie wat in die Journal of the National Cancer Institute gepubliseer is.

Vorige studies het bevind koffie en tee kan jou kanse om kanker te kry verhoog of verlaag.

Versoete gaskoeldrank lei weer tot vetsug en risikofaktore vir kanker.

Dr. Xuehong Zhang en sy kollegas by die Harvard-skool vir openbare gesondheid het data vergelyk in 13 studies wat die laaste jare in Amerika en Europa gedoen is.

Hulle wou kyk of daar waarheid steek in gerugte dat dit wat jy drink jou kanker kan gee of jou daarteen beskerm.

Altesame 5604 van die 731441 mense wat aan die 13 studies deelgeneem het, het kolonkanker gekry.

Diegene wat groot volumes koffie (meer as ses koppies per dag) gedrink het, het nie ’n groter of kleiner kans gehad om kanker te kry as die res van die deelnemers nie.

Hulle kon ook geen verband vind tussen die drink van gaskoeldrank met baie suiker en dié soort kanker nie.

Die navorsers wys wel daarop dat min van die deelnemers baie gaskoeldrank gedrink het en die toetsresultate dalk statisties minder betroubaar kan wees.

Die groep wat meer as agt koppies tee (swart- nie kruietee) gedrink het, het wel ’n verhoogde kans gehad vir kolonkanker, maar dit kon ’n toevallige resultaat gewees het, ook omdat min deelnemers so baie tee gedrink het.

– EurekAlert!

Lees meer oor: studies

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

jan.calitz1 sê... Minstens sal net 50% van die los geldjies nou gesteel kan word en nie alles nie!Hul kan dalk nou tot anderkant die oerknal inkyk waar ons vandaan kom.Dink net aan die werkskepping, BEE en intelligente mensies wat die kontrepsie hier gaan hanteer! Ons bebaarde Minister van Wetenskap en Kuns ex Onderwys sal seker al die aanstellings persoonlik hanteer met belonings aan die oud-kaders as prioriteit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Bantam 1.3i XL AC PU MY09
2010
R 89,990.00

FORD

Bantam 1.3i XL PU MY06
2008
R 69,990.00

HYUNDAI

Getz 1.6 5-dr
2004
R 85,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.