Koffie kan kans vir beroerte in vroue verminder

2011-03-11 13:46
Tweets Share Share line Print

Dallas – Vroue wat ‘n daaglikse koppie boeretroos geniet sal van hierdie brokkie nuus hou: koffie kan die risiko van ‘n beroerte verminder.

Vroue in ‘n Sweedse studie wat minstens een koppie koffie op ‘n dag gedrink het, het ‘n 22% tot 25% verminderde kans vir ‘n beroerte gehad, in vergelyking met diegene wat minder of geen koffie drink.

“Koffiedrinkers moet bly wees,” het dr. Sharonne N. Hayes, ‘n kardioloog by Mayo-kliniek in Rochester, Minnesota, gesê.

“Daar word baie gesê koffie is potensieel sleg vir jou hart. Daar was nog nie regtig enige studies wat oortuigend bewys het dat koffie sleg is vir jou nie.”

Nietemin het Hayes bygevoeg dat die studie nie diegene wat nie koffie drink na die naaste koffiewinkel moet laat haas nie.

Die studie bewys nie dat koffie die risiko vir ‘n beroerte verminder nie, net dat diegene wat koffie drink geneig is om ‘n laer risiko vir beroertes te hê.

Hierdie tipes epidemiologiese studies is noodsaaklik, maar hulle bewys nie die oorsaak nie,” het dr. David S. Seres, direkteur van mediese voeding by Columbia Universiteit se kollege vir dokters in New York, gesê.

Die bevindinge is Donderdag in die American Heart Association se aanlyn-joernaal Stroke gepubliseer.

Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AP

Lees meer oor: beroertes  |  studies  |  koffie

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

jan.calitz1 sê... Minstens sal net 50% van die los geldjies nou gesteel kan word en nie alles nie!Hul kan dalk nou tot anderkant die oerknal inkyk waar ons vandaan kom.Dink net aan die werkskepping, BEE en intelligente mensies wat die kontrepsie hier gaan hanteer! Ons bebaarde Minister van Wetenskap en Kuns ex Onderwys sal seker al die aanstellings persoonlik hanteer met belonings aan die oud-kaders as prioriteit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Bantam 1.3i XL AC PU MY09
2010
R 89,990.00

FORD

Bantam 1.3i XL PU MY06
2008
R 69,990.00

HYUNDAI

Getz 1.6 5-dr
2004
R 85,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.