Kinders moenie boks nie, sê dokters

2011-08-30 12:30
Tweets Share Share line Print

New York – Amerika se grootste groep pediaters het Maandag byeengekom om sy lede aan te moedig om die sport boks by kinders sterk teen te staan.

In ‘n verklaring het die Amerikaanse Akademie van Pediaters gesê duisende seuns en meisies neem aan die sport deel ten spyte van die gevare van gesig- en breinbeserings.

“Daar is min wat mens kan doen om ‘n gesonde brein as mens ouer word te verseker,” het Hans Forstl, wat boksbeserings bestudeer het, by die Technische Universitat Munchen in München gesê.

“Een van die beste dinge om te doen is om boks te vermy,” het hy gesê.

Die boksgemeenskap het egter kritiek oor dié uitlatings uitgespreek.

Pat Russo, ‘n afgetrede polisielid wat ‘n boksklub in New York bestuur, het gesê die sport gee duisende kinders in arm gemeenskappe rigting in die lewe.

“Boks red party kinders,” het hy gesê. “Dit leer hulle dissipline, fluksheid vir werk en dat 'n mens beter raak met oefening.”

‘n Onlangse verklaring in die joernaal Pediatrics meld ‘n verhoging in die aantal boksbeserings oor die afgelope dekade.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Reuters

Lees meer oor: beserings  |  kinders  |  gesondheid  |  boks

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gotterdammerung sê... Dis nou soos om jou sussie oop mond te soen.....yuck....maar die Aussies sal seker gewoond wees daaraan Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2006
R 109,990.00

HYUNDAI

Sonata Vivante GLS 2.5
2005
R 154,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.