Kinders lieg slimmer as hulle swaar gestraf word

2011-10-28 07:01
Tweets Share Share line Print

Toronto – Kinders wat te swaar gestraf word vir hul stoutigheid leer om goed te jok.

So het navorsers bevind in ’n navorsingstudie wat pas in die joernaal Child Development gepubliseer is.

Kanadese navorsers het die studie gedoen met ’n groep drie- tot vierjarige kinders wat in dieselfde buurt in Wes-Afrika woon.

Een van die twee groepe is in ’n private skool waar baie tradisionele strafmetodes toegepas is.

Hulle is met stokke geslaan, oor die kop geklap en geknyp vir oortredings.

In die ander skool, ook privaat, is daar met die kinders geraas of hulle is gestraf deur hulle vir ’n tyd uit die klas te stuur.

Die kinders is in ’n eksperiment gevra om nie na ’n speelding te loer wanneer hulle alleen in ’n vertrek gelos is nie.

Die meeste kinders van al twee groepe kon die versoeking nie weerstaan om na die speelding te kyk nie.

Toe hulle daaroor uitgevra is, het byna al die kinders in die skool waar daar swaar gestraf word, gejok.

Net die helfte van die ander skool se kinders het gejok.

Die navorsers sê die bevinding het hulle verras omdat bestaande studies toon kinders wat kwaai gestraf word, het eerder kognitiewe agterstande.

“Een moontlikheid is dat die swaar strawwe kinders se motivering om strategieë uit te dink wat hulle help oorleef, stimuleer,” sê prof. Kang Lee van die Universiteit van Toronto wat by die navorsing betrokke was.

“Dit is duidelik dat lyfstraf nie kinders se neiging om te lieg verminder nie; dit ver­beter eerder hul jokvaardighede.”

– Volg Nuus24 op Twitter

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gotterdammerung sê... Dis nou soos om jou sussie oop mond te soen.....yuck....maar die Aussies sal seker gewoond wees daaraan Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2006
R 109,990.00

HYUNDAI

Sonata Vivante GLS 2.5
2005
R 154,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.