Kerk voer oorlog teen internet-porno

2011-11-01 14:16
Tweets Share Share line Print

Londen – Die Anglikaanse kerk van Engeland dreig om sy finansiële mag te gebruik om die golf van internet-pornografie te probeer keer.

Die kerk oorweeg om die miljoene wat hy in internet-diensverskaffers belê het te onttrek indien dié maatskappye nie aksie neem nie.

Kommer oor die toegang tot pornografiese beelde het meer aandag begin trek ná die bekendmaking dat Joanna Yeates se moordenaar, Vincent Tabak, ‘n obsessie gehad het met webwerwe waarin seksuele geweld, gebondenheid en verwurging gewys word.

Joanna Yeates was ‘n 25-jarige landskapargitek wat op 17 Desember 2010 in Bristol, Engeland vermis geraak het ná ‘n aand uit saam met kollegas.

Haar lyk is op 25 Desember 2010 gevind en nadoodse ondersoeke het getoon dat sy verwurg is.

Die polisie is onder druk om die ergste pornografie op dieselfde manier te hanteer waarop hulle beelde waarop kindermishandeling uitgebeeld word hanteer.

Sulke beelde word deur spesiale spanne met die regte hulpbronne ondersoek.

Internet-diensverskaffers soos Virgin Media, BT Broadband, AOL en Sky word skerp gekritiseer omdat hulle nie daarin slaag om kinders teen sulke walglike beelde te beskerm nie.

Die Anglikaanse kerk, wat ‘n groot finansiële hand in die internet-mark het, is besig om beleggings van miljoene te hersien.

Die kerk weier om in ondernemings te belê wat die probleme aanvuur wat Christene probeer verhoed.

– Lees meer by iol

– Volg Nuus24 op Twitter

 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gotterdammerung sê... Dis nou soos om jou sussie oop mond te soen.....yuck....maar die Aussies sal seker gewoond wees daaraan Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2006
R 109,990.00

HYUNDAI

Sonata Vivante GLS 2.5
2005
R 154,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.