Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Kenners waarsku oor koffie-skok

2012-11-08 13:40
Tweets Share Share line Print

Londen – Aardverwarming kan binne 70 jaar tot die uitwissing van wilde arabica-koffiebone lei, het wetenskaplikes gewaarsku.

Hoewel kommersiële koffieplantasies onder die regte toestande steeds moontlik sal wees, waarsku kenners egter dat die verlies aan wilde arabica, wat beter genetiese variasie bied, plantasies meer geneig sal maak om onder siektes en peste te ly.

Arabica-bone word gebruik vir meer as 60% van die wêreld se koffieprodukte, en ongeveer 4,86 miljoen ton is vanjaar op die mark verkoop.

'n Studie deur navorsers by Brittanje se Koninklike Botaniese Tuine, in samewerking met Ethiopiese wetenskaplikes, het getoon dat 38% tot 99,7% van die gebiede wat gebruik word vir die verbouing van wilde arabica, teen 2080 weens aardverwarming nie meer daarvoor geskik sal wees nie.

Omdat koffieproduksie baie afhanklik is van temperature, kan selfs geringe klimaatsverandering die toekoms van dié koffieboon, tesame met die verdienste van die miljoene mense wat daarvan afhanklik is, negatief beïnvloed.

"Die uitwissing van arabica-koffie is 'n skokkende en kommerwekkende vooruitsig," het Aaron Davis, hoof van koffienavorsing by die Koninklike Botaniese Tuine, wat die studie gelei het, gesê.

Navorsers het rekenaarmodelle gebruik om die invloed van stygende temperature in gebiede waar arabica verbou word, te ontleed.

Die uitslag, wat in die Public Library of Science-joernaal, ook bekend as PLOS ONE, gepubliseer is, dui op 'n "uiters negatiewe invloed" op die aantal wilde arabica-bevolkings, het die navorsers gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Reuters

Lees meer oor: koffie
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Linbro Park - 10:44 AM
    Road name: N3 Southbound
    STATIONARY TRUCK in the left lane before the Marlboro Drive exit
  • Tuesday Crown - 10:40 AM
    Road name: M2 Westbound
    SLOW TRAFFIC throught the Crown Interchange towards Main Reef Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.