Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Kenners krap kop oor eiland 'wat nie bestaan'

2012-11-22 17:45
Tweets Share Share line Print

Sydney – ‘n Eiland in die suidelike Stille Oseaan wat op Google Earth en op wêreldkaarte aangedui word, bestaan nie, het Australiese wetenskaplikes gesê.

Die wetenskaplikes het as deel van ‘n geologiese ekspedisie na die misterieuse eiland gaan soek.

Die eiland, wat in die  Koraalsee, tussen Australië en Nieu-Kaledonië voorkom, is bekend as Sable-eiland en verskyn op Google Earth en Google Maps.

Die Times Atlas of the World identifiseer ook die eiland as Sable-eiland.

Toe die wetenskaplikes egter die eiland op die presiese koördinate gaan soek het, kon hulle dit nie opspoor nie.

“Ons wou gaan kyk het hoe lyk dit daar, want navigasiekaarte dui aan dat die water daar sowat 1 400m diep is, wat nogal aansienlik diep is,” het dr. Mari Seton, een van die wetenskaplikes, gesê.

“Die eiland is op Google Earth en ander kaarte, maar toe ons daarna wou gaan kyk, was daar geen eiland nie. Ons is nogal stomgeslaan. Dit is regtig bisar.”

“Hoe het die eiland dit dan op die kaarte gemaak? Ons weet nie, maar ons beplan om uit te vind.”

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- AFP

Lees meer oor: australië  |  kan jy glo?
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
49 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: Chris Hani Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Sea Cow Lake Road
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: M7
    TRAFFIC LIGHTS not working at the Bellair / Wakesleigh Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.