Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Karoo: Sasol verras met besluit

2011-12-02 08:00
Tweets Share Share line Print

Port Elizabeth – In ’n verrassende wending het Sasol nie net aangekondig dat hy voorlopig afsien van sy planne om skaliegas in die Karoo te ontgin nie, maar ook dat hy die regering se moratorium op dié aktiwiteit steun.

Shell, daarenteen, het gistermiddag gesê hy bly verbind tot sy ontginningsvoorneme in die Karoo.

Dié oliereus se aansoek om eksplorasieregte lê reeds by die Petroleumagentskap van Suid-Afrika (Pasa) vir goedkeuring.

Maar dit moet nou wag totdat die moratorium, wat in April ingestel is, opgehef word.

Vroeër is Februarie 2012 as die teikendatum hiervoor gegee.

Sasol, in vennootskap met die oorsese maatskappye Chesapeake en Statoil, het al in November 2010 met uitgebreide tegniese navorsing oor die gaspotensiaal in die Karoo begin.

Die staatsvergunning vir dié studies het op 17 November 2011 verval.

Die volgende stap sou wees om, soos Shell, aansoek om eksplorasieregte te doen, maar nou het Sasol besluit om voorlopig eers van sy Karoo-gasplanne af te sien.

“Sasol sal egter die Suid-Afrikaanse gasontginningslandskap bly monitor vir nuwe ontwikkelings,” het Christine Ramon, finansiële hoof, gesê.

“Sasol ondersteun die moratorium, want tans doen die regering belangrike werk om daadkragtige- en wêreldklas-regulasies vir skaliegasontginning saam te stel,” het Jacqui O’Sullivan gesê.

In sy reaksie op Sasol se besluit, het Jan Willem Eggink, hoofbestuurder van Shell SA Upstream, gesê dit sal sy maatskappy nie beïnvloed nie: “Ons is nog steeds verbind tot skaliegasontginning in die Karoo.”

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Volksblad

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Marisca Joubert sê... Die regering as al hoeveel maal hieroor ingelig! Dit is nie net die myne wat die skuld moet kry nie, maar ook munisipaliteite wat nie die sisteme onderhou nie. Weereens is daar nie vooruit beplan nie, en nou wil hulle wakker skrik! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Qualified CA

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering

Assistant Director

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R750000 - R1000000

Product Controller

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R450000 - R600000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.