Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Kapenaar bedink unieke alternatief vir duur gesigroom

2012-11-20 16:39
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – ‘n Kaapse vrou wat beïndruk was met 'n advertensie vir gesigroom wat slakke se slym bevat, het haar eie, unieke skoonheidsroetine geskep omdat sy nie dié room kon bekostig nie.

Edith Pangle (62) van Silvertown het besluit om sommer self slakke te versamel, wat sy elke week as deel van haar skoonheidsroetine oor haar gesig laat seil, het die Daily Voice berig.

“Ek kan nie die duur room van slakke uit Frankryk bekostig nie. Dit is toe dat ek die slakke begin versamel en dit gebruik,” het die 62-jarige Pangle gesê.

Pangle het die slakke in vriende en familie se tuine versamel. Sy hou dit in ‘n groot sak in haar kamer aan en gebruik dit minstens een keer per week.

“Ek het my slakke by my. Ek hou hulle vir weke in my pakkie en ek hoef hulle nie eens te voer nie.”

Sy laat die slakke vir min of meer 15 minute oor haar gesig, nek en hande seil, waarna sy water daaroor spat.

Pangle het selfs al 'n paar van haar vriendinne van die doeltreffendheid van die behandeling oortuig, en hulle wil dit ook begin gebruik.

“As ‘n vrou ‘n sekere ouderdom bereik moet sy na haar vel begin kyk, en hierdie plan kos my niks.”

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: kaapstad  |  kan jy glo?
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
17 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 18:58 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.