Kaapstad kry klimaatverandering-observatorium

2011-12-09 12:09
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Kaapstad gaan teen 2014 die eerste klimaatverandering-observatorium in die wêreld kry, het ‘n berig Vrydag gesê.

Die observatorium sal komplekse inligting oor internasionale klimaatverandering in ‘n relevante, toeganklike en verstaanbare wyse weergee, het die SABC berig.

Dit sal op ‘n loopgang by die V&A Waterfront deur die Polar Foundation gebou word.

Dié stigting leer mense oor die wetenskap van die pole en navorsing wat daar gedoen word.

Kaapstad is gekies omdat dit so naby aan die Suidpool geleë is.

Die stigting se adjunk-president, Nighat Amin, het aan die uitsaaier gesê dat Kapenaars hul ondersteuning vir die projek gebied het.

“Daar is ‘n gewilligheid hier om iets oor dit (klimaatverandering) te doen,” het sy gesê.

“In ander dele van die wêreld was daar gevestigde belange, maar ons het gevind dat mense in Suid-Afrika betrokke wil raak.”

Prins Albert II van Monaco is die beskermheer van die projek. Hy en sy Suid-Afrikaanse vrou, Charlene, was in die land vir die COP17-klimaatberaad.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- SAPA

Lees meer oor: kaapstad  |  klimaatverandering

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarie sê... Ek neem die SKA lidlande nie kwalik nie nou kan Australie en Nieu Seeland ten minste toesig hou oor die spul hier by ons en seker maak die projek word nie rot en kaal gesteel nie Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2006
R 109,990.00

HYUNDAI

Sonata Vivante GLS 2.5
2005
R 154,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.