‘Jy is vet,’ en klaar

2010-07-30 03:32
Tweets Share Share line Print

Londen – Om aan mense te sê hulle is vet in plaas van geset, kan hulle moontlik aanspoor om gewig te verloor, het Brittanje se minister van publieke gesondheid gesê.

Dokters en gesondheidswerkers is té bekommerd om die woord ‘vet’ te gebruik, het Anne Milton gesê.

Maar hierdie woord kan mense moontlik aanspoor om verantwoordelikheid vir hul lewenstyl te neem.

“Wanneer ek in die spieël kyk en dink ek is geset, is ek minder bekommerd as wanneer ek dink ek is vet,” het Milton, ‘n voormalige verpleegster gesê.

Die Verenigde Koninkryk het een van die hoogste vetsug syfers in Europa.

Volgens die departement van gesondheid was ‘n kwart volwasse mense en 14% van kinders in 2008 as vet geklassifiseerd.

Terwyl die Steve Field of the Royal College of General Practitioners Milton se uitlatings verwelkom het dat dokters meer eerlik met pasiënte moet wees, het sommige gesondheidsgroepe gewaarsku dat die term nie gebruik moet word nie.

- Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Reuters

Lees meer oor: sci-tech

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarel sê... Beteken dit nou ek sal moet opstaan om die kanaal te verander? Ag dan los ek dit maar op supersport. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-19°C Sunny. Cool.
Jhb: 4-16°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 14-25°C Sunny. Mild. PE: 13-25°C Sunny. Pleasantly warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla Verso 160 MPV MY05
2006
R 135,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf Chico 1.4 5-dr MY04
2007
R 64,995.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.