Jou hand nou ‘n selfoon

2010-04-20 12:45
Tweets Share Share line Print

Atlanta, Georgia – In Chris Harrison se ideale wêreld is selfone so groot soos vuurhoutjieboksies wat ‘n sleutelbord insluit, sowel as internettoegang en die vermoë om video’s te speel aan die gebruiker bied.

Meer belangrik, as Harrison sy sin kry, sal mens nooit aan selfone hoef te raak nie.

Harrison,'n gegradueerde van Carnegie Mellon universiteit, het ‘n werkende voorloper-model van ‘n stelsel met die naam 'Skinput' ontwerp, wat presies aan hierdie vereistes voldoen.

Skinput verander ‘n persoon se hand en voorarm in ‘n sleutelbord en skerm. Die sleutelbord sal op jou hand ten toon gestel word.

Om ‘n oproep te beantwoord is so maklik soos om jou vingers te klap. As jy te kies tussen liedere op jou foon, behels dit net ‘n vinnige aanraak van jou voorarm.
Met Skinput kan daar selfs sms-boodskappe gestuur word sonder dat daar aan ‘n selfoon geraak word.

Hierdie bewegings, wat op die beginsels van gebaretaal berus, word beheer deur ‘n Bluetooth-toestel in ‘n persoon se sak.

Lees hier meer oor Skinput.


 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: sci-tech  |  kan jy glo

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarie sê... Ek neem die SKA lidlande nie kwalik nie nou kan Australie en Nieu Seeland ten minste toesig hou oor die spul hier by ons en seker maak die projek word nie rot en kaal gesteel nie Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2006
R 109,990.00

HYUNDAI

Sonata Vivante GLS 2.5
2005
R 154,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.