Jong kinders loop groot gevare op internet

2011-03-03 14:23
Tweets Share Share line Print

Londen – Byna driekwart van kinders onder die ouderdom van vyf gebruik die internet op ‘n daaglikse basis, het ‘n skokkende studie getoon.

Sowat 73% van voorskoolse kinders word daagliks na die internet gelok deur webwerwe soos die BBC se Cbeebies en speletjies soos Peppa Pig, het navorsing getoon.

Die studie, wat deur Plymouth Council uitgevoer is, het die internet-gewoontes van 423 kinders onder die ouderdom van vyf bestudeer.

Daar is gevind dat 305 van hulle die internet elke dag gebruik.

Baie ouers laat ook hulle kinders toe om sonder toesig op die internet rond te speel, wat hulle oop teikens vir pedofiele maak.

Kenners in kinderveiligheid het met skok gereageer en die aandag gefokus op die gevare wat jong internet-gebruikers in die gesig staar.

Kommer is ook uitgespreek dat jongmense wat so baie tyd op die internet deurbring kan sukkel met leerprosesse.

Daar word gevrees dat hulle lees- en skryfvaardighede nie goed sal ontwikkel as hulle so baie tyd voor die rekenaar deurbring nie.

Verder kan die skerp lig van die rekenaarskerm die ontwikkeling van die brein in jong kinders beskadig.

Prof. Tanya Byron, ‘n kliniese sielkundige, het gesê as jy jou kind sonder toesig op die internet los is dit soos om jou kind “vir n paar uur alleen in ‘n winkelsentrum te los.”

“Ouers besef nie dat hulle ‘n verantwoordelikheid het om kinders vir die aanlyn-wêreld, net soos vir die regte wêreld, voor te berei nie,” het sy gesê.

“Baie ouers het nie met die internet grootgeword nie en ken nie die gevare daarvan nie.”

- Daily Mail


Volg Nuus24 op Twitter
 

Lees meer oor: internet  |  kinders

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Willem sê... Julle sal Devon definitief ook daar sien dans. Saam met Legens natuurlik. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 68,950.00

FORD

Bantam 1.6i PU MY09
2009
R 72,950.00

TOYOTA

Fortuner 3.0 D-4D RB Dsl
2007
R 279,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.