Johannesburg is groener as wat hy voorkom

2011-11-20 23:00
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Johannesburg het ‘n reputasie as die wêreld se grootste, mensgemaakte woud, met meer as 10 miljoen bome.

Nietemin, met stof van die myne wat op ‘n winderige dag in die lug sigbaar is, die konstante dreigement van suur mynwater en die vaal landskap is Johannesburg met die eerste oogopslag nie die ideale kandidaat om as Suid-Afrika se groenste stad aangewys te word nie.

Nie eers te praat van die verkeersknope nie.

Tog het ‘n nuwe studie oor die groenste stede in Afrika getoon dat Johannesburg baie het om te bied.

Die stad is ‘n voorloper as dit kom by die besparing van elektrisiteit en die plant van bome, al gebruik die inwoners steeds te veel water en min mense herwin hul rommel.

Siemens het die Economist Intelligence Unit (EIU) gebruik om die Afrika-groen-stad-indeks saam te stel om daardeur te help om volhoubaarheid in die stad te verstaan.

Die studie het 15 stede in Afrika vergelyk op grond van hoe hulle teenoor die omgewing optree, sowel as volgens beleide oor kategorieë soos energie, koolstofuitlatings, die gebruik van grond, vervoer, rommel, water, sanitasie en die kwaliteit van die lug.

– Lees meer by City Press

– Volg Nuus24 op Twitter
 

Lees meer oor: johannesburg  |  omgewingsake

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Willem sê... Julle sal Devon definitief ook daar sien dans. Saam met Legens natuurlik. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 68,950.00

FORD

Bantam 1.6i PU MY09
2009
R 72,950.00

TOYOTA

Fortuner 3.0 D-4D RB Dsl
2007
R 279,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.