Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Walvisjag weer onder vergrootglas

2012-11-27 10:16
Tweets Share Share line Print

Tokio – Meer Japannese ondersteun walvisjag as wat dit teenstaan, het ‘n meningspeiling wat deur diereregte-aktiviste uitgevoer is, getoon.

Van die 1 200 mense wat deur die internasionale fonds vir dierewelsyn (Ifaw) ondervra is, het 26,8% gesê hulle voel die land moet aanhou om walvisse te jag. Slegs 18,5% van respondente het dit nie goedkeur nie. Die orige groep het gesê hulle het geen opinie oor die saak nie.

Japan jag walvisse vir “wetenskaplike navorsing”, maar die vleis word openlik in winkels en restaurante verkoop.

Die land se regering beweer dat walvisjag deel van die Japannese kultuur is en wil weer met kommersiële walvisjag begin.

Diereregte-aktiviste veroordeel egter dié voorneme en hou vol dat die regering nie werklik sy landsburgers se ondersteuning het nie.

Ifaw beweer dat die Japannese regering jaarliks sowat $2,1 miljard (sowat R18 miljard) deur middel van walvisjag genereer.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: japan  |  omgewingsake  |  walvisjag
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Durban - 08:03 AM
    Road name: M7 Westbound
    STATIOANRY TRUCKS between the N2 Interchange and the Bellville Road bridge
  • Tuesday Durban - 08:02 AM
    Road name: N3 Eastbound
    ACCIDENT in the right lane near the Pavilion Shopping centre
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Lagoon Beach Hotel - Milnerton

Spend 3 nights and pay for 2 nights per person sharing for R2 863 at the Lagoon Beach Hotel - Milnerton. The special includes accommodation, return flights, car rental and local travel insurance.


Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U

Moenie hierdie ongelooflike aanbod mis van tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U. Aanbod geldig vir solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Superslim, fantastiese kombuisware + ’n GRATIS kookboek!

Spandeer R200 of meer op Progressive-kombuisware en kry ’n GRATIS kopie van Masterchef South Africa se kookboek. Koop nou!

DVD’s van Top Gear – 2 vir R99

Kry 2 DVD’s van Top Gear vir R99 en versnel die toekoms in (of gaan terug in tyd) van die opwindende motorwêreld. Koop nou!

Tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com

Kry tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com. Buitelewe-produkte, gereedskap, bagasie, DVD’s en nog meer. Koop nou!

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.