Is jy en jou kind vriende... op Facebook?

2010-08-26 10:15
Tweets Share Share line Print

New York – Is dit ‘n goeie of ‘n slegte ding vir ouers om vriende te wees met hul tieners op Facebook?

‘n Nielsen-opname het gevind dat 75% van die ouers wat ondervra is, vriende met hul tieners op dié populêre netwerk is.

‘n Derde het erken dat hulle bekommerd is oor wat hulle tieners alles op die web aanvang waarvan hulle nie bewus is nie.

Omtrent 30% van die tieners wat deelgeneem het aan die opname het gesê dat hulle hul ouers sal ‘unfriend’ as hulle die kans gegun word.

Tog is meer as 70% van die tieners wel vriende met hul ouers op Facebook.

Vir party was dit nie ‘n keuse nie.

In 41% van die huishoudings in die opname kon die tiener slegs Facebook gebruik indien hulle instem om hul ouers tot hul lys vriende te voeg.

Baie tieners het egter gesê hulle gee nie om dat hulle ouers vriende is met hulle op Facebook nie, maar sou dit verkies as hulle nie kommentaar lewer op wat hulle kinders op Facebook aanvang nie.

Die opname het bestaan uit 1 024 ouers en 500 tieners tussen die ouderdom van 13 en 17.

Meer as die helfte van die tieners wat deelgeneem het, het ook erken dat hulle nie al hulle vriende op Facebook in die regte lewe ken nie.

Omtrent 40% van ouers het ook nie ‘n idee wie helfte van die mense op hul tieners se lys vriende is nie.

Twintig persent van die ouers het al in die verlede hul tieners beveel om iemand van hul vriende lys te verwyder.

Volg Nuus24 op Twitter.



- Reuters

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Willem sê... Julle sal Devon definitief ook daar sien dans. Saam met Legens natuurlik. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-18°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 15-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 68,950.00

FORD

Bantam 1.6i PU MY09
2009
R 72,950.00

TOYOTA

Fortuner 3.0 D-4D RB Dsl
2007
R 279,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.