Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Iran voer nou oorlog in kuberruim

2012-10-25 08:54
Tweets Share Share line Print

Washington – Twee jaar ná die Stuxnet-virus gebruik is om die rekenaarstelsels agter Iran se kernprogram aan te val, wend dié land hom nou toenemend self tot kuberoorloë.

Hoewel die bedreiging van 'n militêre aanval op sy kernprogram deur Israel deesdae nie meer so waarskynlik is nie, gaan Iran gebuk onder streng sanksies, 'n geldeenheid waarvan die waarde skerp daal, en toenemende ongelukkigheid onder sy burgers.

Onder dié omstandighede, en terwyl lande bang is om direkte aksie te neem, wil dit voorkom of Iran hom toenemend toespits op kuberaanvalle – die soort aanvalle wat stilweg uitgevoer kan word, net om later ontken te word.

Dis teen dié agtergrond dat 'n toenemende aantal regeringsamptenare en sekerheidskenners sê bewyse dui daarop dat Iran veral in die afgelope jaar meer op kuberaksies fokus.

Onder die ernstigste aanvalle in die afgelope maande tel kuberaanvalle op Amerikaanse banke soos Citigroup en Bank of America, sowel as 'n kuberaanval op die Saoediese oliemaatskappy Aramco, wat gelei het tot die vernietiging van 30 000 rekenaars.

"Ons weet al lank dat Iran aan hierdie soort tegnieke werk, maar dis verrassend hoe vinnig hulle vooruitgang gemaak het," het James Lewis, 'n kuberruims-spesialis by die Washington D.C. Centre for Strategic and International Studies, gesê.

"Nie een van die rolspelers wil 'n oorlog hê nie, veral oor die ekonomiese koste daaraan verbonde. So dit is wat hulle doen."

Dina Esfandiary, 'n navorser by die International Institute for Strategic Studies in Londen, meen heelwat konfrontasies sal in die toekoms oor die internet plaasvind.

"Die kuberruim is waarheen die grootste deel van die konfrontasie sal skuif," het sy gesê. "Dit is vir Tehran die veiligste vorm van konfrontasie omdat dit so geheimsinnig is, en ontken kan word."

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Reuters

Lees meer oor: iran  |  kubermisdaad  |  kuberaanvalle
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Accountant

Cape Town Northern Suburbs
Communicate Cape Town Engineering
R16000 - R19000

Financial Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R300000

Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R720000 - R800000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.