Internetgebruik in SA neem toe

2010-01-14 10:24
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Meer as 5 miljoen mense in Suid-Afrika gebruik nou al die internet, het navorsing deur die maatskappy World Wide Worx getoon.

Dié navorsing het bevind dat die aantal internetgebruikers van 4,6 miljoen in 2008 tot  5,3 miljoen in 2009 gestyg het.

“Die goeie nuus is dat ons sal voortgaan om sterk groei in 2010 te sien en dat ons die 6 miljoen merk teen die einde van die jaar behoort te haal,” het Arthur Goldstuck, besturende direkteur van World Wide Worx, gesê.

“Die volgehoue groei in internet-penetrasie is ‘n sleutelfaktor wat die ekonomie in Suid-Afrika  positief sal beïnvloed,” het Reshaad Sha, senior bestuurder van die Cisco-groep, in ‘n verklaring gesê.

“Die verskillende sosiale netwerke wat deur die plaaslike mark gebruik word, het definitief ook internet-groei aangevuur.”

Volgens statistiek wat deur Internet World Stats bekend gemaak is, is internet-penetrasie in Afrika 6.8 %. Penetrasie in Europa is 52% en 74% in die VSA.

- Sapa

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: internet

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-28°C A few tstorms. Mostly cloudy. Mild.
Jhb: 17-26°C Scattered showers. Mostly cloudy. Mild. Bfn: 21-30°C Thunderstorms. Mostly cloudy. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 19-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla Verso 180 TX MPV MY05
2004
R 129,990.00

TOYOTA

Hilux 3.0 D-4D Raider RB D-Cab Dsl PU MY09 AT
2010
R 329,000.00

MINI

Cooper Clubman 1.6 5-dr MY08 AT
2011
R 224,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.