Internet vir vredesprys benoem

2010-03-11 13:56
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - Die internet is vir die Nobel-vredesprys, wat verlede jaar aan Barack Obama toegeken is,  benoem, berig CNN.

Die vraag is net, as die internet wen, kry ons almal ‘n prys?

Daar is vroeër die week berig dat die internet vir die gesogde Nobel-vredesprys benoem is.

Party van die web se ontwerpers, soos Larry Roberts, Vint Cerf en Tim Berners-Lee is ook benoem.

Indien een van hulle wen, is dit duidelik wie met die trofee sal huis toe gaan, maar indien die “internet” wen, wie stap dan huis toe met die trofee? 

Die internet verdien tot ‘n sekere mate die vredesprys.

Deur die internet, kon nooddienste baie vinniger in Haïti mobiliseer.

Die internet het ook betogers in Iran georganiseer.

Wired Magazine in Italië, wat die internet se benoeming ondersteun, is van mening dat die internet “dialoog, debat en konsensus” aanvuur.

Dit is egter nie al wat deur die internet aangevuur word nie.

Die pornografie industrie het, onder andere, ongelooflik gebaat by internet-verbruikers.

Die feit bly staan, die internet is ‘n neutrale platform vir beide goed en kwaad.

Dit is dan nie verbasend dat dié nominasie,  ‘n groot debat uitgelok het nie.

‘n Debat wat, natuurlik, op die internet gevoer word.

Kliek hier om die volledige storie te lees.
 

Lees meer oor: nobel-vredesprys  |  internet

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Marius sê... Eerste ding wat gaan gebeur is hulle gaan dit nasionaliseer en dan alles vir scrap metal verkoop. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

J2EE Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R200000 - R300000

JAVA Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R200000 - R300000

Web Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R200000 - R300000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 219,995.00

NISSAN

Primastar 1.9 DCi 100 SWB Dsl Bus
2007
R 209,995.00

TOYOTA

Hilux 2.7 VVT-i RB Raider PU MY09
2011
R 246,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.