Internet neem groot taalstap

2009-10-26 13:32
Tweets Share Share line Print

Seoul, Suid-Korea - Die internet gaan een van die grootste veranderinge nog in sy bestaan van vier dekades maak met die goedkeuring van domein-name of -adresse wat binnekort in ‘n ander taal as Engels geskryf kan word.

Die  Internet Corporation for Assigned Names and Numbers (ICANN), ‘n nie-winsgewende organisasie wat toesig hou oor domein-name, vergader vandeesweek in Seoel.

Een van die punte wat by dié vergadering bespreek gaan word is of ICANN gaan toelaat dat volledige internetadresse vir die eerste keer in letters anders as Latyns toegelaat gaan word.

Dié besluit kan die web se potensiaal oopmaak vir meer mense regoor die wêreld, want adresse kan dan in Arabies, Koreaans, Japanees, Grieks, Hindies en Russies geskryf word.

“Dit is die grootste tegniese verandering sedert die internet 40 jaar gelede ontdek is,” het Peter Dengate Thrush, voorsitter van ICANN se raad, gesê. Hy het dit ’n “fantastiese, gekompliseerde, tegniese onderneming” genoem.

Thrush het gesê na verwagting sal die raad Vrydag goedkeuring vir die verandering Vrydag gee.

- Sapa-AP
 

Lees meer oor: tegnologie  |  internet

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Willem sê... Julle sal Devon definitief ook daar sien dans. Saam met Legens natuurlik. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 9-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 68,950.00

FORD

Bantam 1.6i PU MY09
2009
R 72,950.00

TOYOTA

Fortuner 3.0 D-4D RB Dsl
2007
R 279,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.