Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Intel teiken slimfoonmark

2013-01-08 09:11
Tweets Share Share line Print

Las Vegas – Intel het Maadag gesê hy sal sy betrokkenheid by die vervaardiging van mikroskyfies vir slimfone en ander mobiele toestelle verhoog deur veral ontluikende markte en die goedkoper segment van die mark te teiken.

Intel het sy plan by vanjaar se Consumer Electronics Show (CES), die wêreld se grootste byeenkoms vir die tegnologiebedryf, bekend gemaak, en beklemtoon dat hy van plan is om 'n groter markaandeel in die mobiele mark na te streef.

Intel het gesê hy beplan 'n "nuwe slimfoon-platform vir ontluikende markte". Dié sektor is een van die mark se grootste groeipunte.

"Die beste van Intel kom na 'n mobiele toestel naby jou," het die maatskappy se Kirk Skaugen gesê.

"Ons is op die punt om die grootste verbetering in battery-doeltreffendheid in Intel se geskiedenis te bied... terwyl ons nuwe, breër menslike koppelvlakke bied vir toestelle deur aanraking, steminstruksies, gesigsherkenning en gebaar-gebaseerde interaksies.

Intel is die wêreld se grootste vervaardiger van mikroskyfies, maar het die afgelope paar jaar gesukkel om die oorskakeling na mobiele toestelle te maak.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- AFP

Lees meer oor: intel  |  tabletrekenaars  |  slimfone
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Maartins Siphiso sê... Heel moontlik is 33 859 biljoen berekeninge dalk verkeerd? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Randvaal - 11:53 AM
    Road name: R59 Southbound
    DELAYS between R550 Heidelberg Road and Henley Drive
  • Thursday Illovo - 11:43 AM
    Road name: Corlett Drive Westbound
    DELAYS between the N1 Highway and Irene Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.