Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Ingenieur se gesin draai horlosies na Mars-tyd

2012-08-20 10:31
Tweets Share Share line Print
Video - Curiosity land op Mars
Die Curiosity – die grootste en beste ruimte-verkenningstuig wat nog ooit gebou is – het op die Rooi Planeet geland. KYK
 

La Canada Flintridge – ‘n Kaliforniese gesin van vyf is besig om uit te vind hoe dit sou wees om op “Mars-tyd” te lewe.

David Oh, vlugingenieur by Nasa, moes sy horlosie verander na dieselfde tyd as die op Mars ná die Curiosity vroeër die maand op die rooi planeet geland het. Sy vrou en drie kinders het besluit om saam te speel en uit te vind hoe dit sou wees om op Mars te leef.

‘n Dag op Mars is sowat 40 minute langer as ‘n dag op aarde, wat beteken dat die gesin die afgelope paar dae op baie snaakse ure moes slaap en eet. Ontbyt het selfs een dag eers om 15:00 gebeur.

Nasa-wetenskaplikes en ingenieurs verander elke keer hul tyd wanneer ‘n sending na Mars onderneem word.

Die gesin sal sowat ‘n maand met hierdie verandering leef.
 
– Volg Nuus24 op Twitter

- AP

Lees meer oor: nasa  |  curiosity  |  mars
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Buccleuch - 10:39 AM
    Road name: N3 Northbound
    ACCIDENT on the side of the carriageway at the Buccleuch Interchange - expect delays
  • Wednesday Midrand - 10:34 AM
    Road name: R55 Southbound
    DELAYS can be expected approaching Allandale Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.