Hier kom 'n koffie-gedrewe kar

2010-03-08 12:31
Tweets Share Share line Print

Londen - 'n Koffie-aangedrewe motor gaan eersdaags 'n rit van Londen na Manchester onderneem, maar dit is alles behalwe 'n lafenis.

Die Carpuccino, soos dit gedoop is, is uit 'n 1988 Volkswagen Scirocco geskep wat vir sowat R4800 gekoop is. 'n Span van die BBC-wetenskapprogram, Bang Goes The Theory, het die motor gebou.

Die Carpuccino gaan 'n rit van 330 km van Londen na Manchester onderneem en sal by die Big Bang-wetenskapskou tentoongestel word. Die motor sal vir die volle duur van die rit deur geroosterde koffiebone aangedryf wees.

Sowat 70 kg koffie, wat sowat R11 000 of tussen 25 en 50 keer die koste van die petrol, sal vir dié rit gebruik word. Die rit gaan die ekwivalent van 11 760 espressos gebruik en die span sal elke 50 tot 70 km 'n koffiebreuk moet vat om nog koffiekorrels in te gooi en elke 100 km om sy filters skoon te maak.

Daily Mail
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: kan jy glo

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Quantum 2.7 14-s Bus
2007
R 225,000.00

MAZDA

626 2.0 SL
2005
R 119,995.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 129,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.